Sport
-
Volkies se Beeldtrofeepad begin teen Oos-Moot
SportVolkskool se eerste rugbyspan het slegs ‘n week gehad om oor hulle 42-36 nederlaag teen Hoërskool Lichtenburg in die Noordwesfinaal…
-
Pukke se silwer spiesgooihelde
SportDubbele vreugde het in die legendariese Potchefstroomse spiesgooiafrigter, Terseus Liebenberg, se hart geheers toe twee van sy jong Pukke-atlete albei…
-
Foto’s: Gesoute afrigtingspaar lei Volkies na Noordwes-titel
Photo GalleriesDit was die perfekte afskeidsgeskenk vir Daan Seymore toe sy o.16 Volkiespan Saterdag met ‘n 27-12 oorwinning teen Potch Gimnasium…
-
Wen is in dié Tokkies se woordeskat
SportLaerskool Mooirivier se o.13A-netbalspan het ‘n uitmuntende netbalseisoen sover beleef. Die span het die gedugte Super 12-kompetisie en die Noordwesliga…
-
Noordwes Krieket hou produktiewe dinkskrum
SportKlubvoorsitters, klubkapteins, afrigters, skeidsregters, raadslede en administrateurs het die afgelope naweek Noordwes Krieket se jaarlikse dinkskrum by Senwes Park, Potchefstroom…
-
Hat-trick of the Week: Olympic fever draws near
Sport1. Skolesportbyeenkomste se voordele strek ver Hoër Volkskool Potchefstroom het hierdie afgelope naweek twee groot sportbyeenkomste naamlik die Coke Netbaltoernooi…
-
Olimpiese driekuns vir “Meneer Atletiek”
SportEers was dit die skouspelagtige presiesheid van Beijing in 2008, toe die uitmuntende uitvoering van Londen in 2012 en nou…
-
Louw takes national XCO crown
SportHoër Volkskool Potchefstroom’s Kristen “Nooi” Louw (Kargo Pro MTB Team) has once again proved her credentials with her crowning as…
-
Hennie Aucamp is kookwater in wedvlug vanaf Prieska!
SportDie voorsitter van die Westelike Posduifunie, Hennie Aucamp, het welverdiend in week agt sy eerste wen van die seisoen gevlieg…
-
Terseus se nuutste juwele
SportDit is agtermiddag op die Fanie du Toit-sportterrein. Jo-Ané van Dyk en Johann Grobler staan met hul spiese wat oor…
-
Die Olimpiese Atlete van die helderblou lug
SportDaar is ‘n gekoer in die lug Saterdagmiddae in Potchefstroom wanneer die geveerde top atlete die groot wenstreep behaal. Na…
-
Ikageng club to bolster football development
SportGiving back is a noble gesture, giving back in a community is a lifetime investment. Sport is a social tool…











