Sport
-
Alle paaie lei na Potch vir Noordvaal semi-finaal
SportPotchefstroom gaan komende naweek die middelpunt van Noordvaal bowl afdeling rugby wees met beide Gimmies en Volkies se 1ste spanne…
-
Emmies spog by Skyfskiet
SportDrie van Laerskool M.L Fick se skuts is in die Noordwes-span opgeneem.
-
Potchefstromer palm wêreldtitel in
Local newsPotchefstroom se eie CG Steenkamp het internasionale roem verwerf met sy wêreldtitel en drie bronsmedaljes by die WKO Ope Wêreldkampioenskap…
-
Al Gimmies se dogtershokkie spanne eindig in top drie
SportPotchefstroom Gimnasium se dogtershokkiespanne het puik vertoon by die Noordvaal-uitspele met al vier A-spanne wat onder die top drie eindig.…
-
Gimmies-seuns blink uit met tweede plek in Noordvaal A afdeling
SportGimmies se hokkie-seuns het ’n merkwaardige tweede plek in die Noordvaal A-afdeling behaal, met sterk vertonings deur al drie ouderdomsgroepe…
-
Onoorwonne Gimmies stap nog ’n tree nader aan tuis semi-finaal
SportGimmies het Eldoraigne 26-13 geklop en is nou net een punt weg van ’n tuis semi-finaal.
-
Volkies hou promosiedroom aan die lewe
SportVolkies het hul promosiekanse ’n stewige hupstoot gegee met ’n goeie naweek teen Ermelo. Die Potchefstromers is nou voor in…
-
Potch Boys High rugby rebuild gains momentum
Local newsAfter years of decline, Potchefstroom High School for Boys’ rugby is on the rise again. With fresh leadership, expert guidance,…
-
Volkies se o.16-netbalspan blink by SA-kampioenskappe uit
Local newsVolkies se o.16-netbalspan het hul stempel afgedruk by die nasionale kampioenskappe in Boksburg en bewys hulle is onder die beste…
-
Gimmie as KSA se provinsiale vrouespeler van die jaar aangewys
SportDeidré van Rensburg, ’n graad 11-leerder van Gimmies en lid van die Noordwes Dragons, is vereer as Krieket Suid-Afrika se…
-
Volkies troef Randburg in Noordvaal Bowl-kragmeting
SportVolkies se 1ste span het Randburg met 36–26 in ’n fisieke wedstryd in Potchefstroom geklop. Die oorwinning vorm deel van…
-
Gimmies wen in doodsnikke teen Dinamika
SportGimmies se eerste XV het 'n strafdoel oorgeskop om 'n spanningsvolle 27–24 oorwinning teen Dinamika te beklink.











