Sport
-
Volkskool wen naelbytstryd teen Gimnasium om plek in eindstryd te bespreek
SportHoër Volkskool Potchefstroom se eerste rugbyspan het hulle plek in die Virsekerbeker Noordwesliga eindstryd op dramatiese wyse bespreek, toe hulle…
-
Luiperds eindig toernooi met groot wen teen die Griffons
SportDie Luiperds het danksy ‘n strafskop van staatmaker losskakel, Schalk Hugo, uiteindelik hulle verloorspook afgeskrik met ‘n welverdiende 38-35 oorwinning…
-
Resiesduiwe koer vanaf Belmont
SportDie afgelope week het die Potchefstroomse duifies behoorlik amok gemaak. Die wedvlug van Belmont was baie vinnig, weens ‘n redelike…
-
Virsekerbeker roep vir Ferdies se rugbyspanne
SportBeide die o.15- en o.17-rugbyspanne van Hoërskool Ferdinand Postma het die vorige naweek gekwalifiseer vir die Virsekerbekerreeks. Dit is die…
-
North West Cricket extends partnership with Boys’ High
SportNorth West Cricket visited Potchefstroom High School for Boys to hand over cricket equipment and a pitch cutting machine as…
-
Pavier ready for his first pro fight at EFC 71
SportA six-year-long dream has finally come true for a local professional mixed martial arts fighter, Hein Pavier, who will compete…
-
Gimmies se o.15A netbalspan is Noordwes se bestes
SportPotchefstroom Gimnasium se o.15A netbalspan is in die wolke nadat hulle by die afgelope Noordwes kampioenskappe as die wenners gekroon…
-
Produktiewe week vir NWU Sport
SportKomende gebeure: Rugby: 21 Junie •o.19 speel teen Griffons in Welkom •Afskeidsfunksie vir Hendrik Truter – Rugbyklubhuis 22 Junie •Oefenwedstryd…
-
North West Flames show fire to take third spot
SportThe North West Flames took third place overall in the Brutal Fruit Netball Premier League this weekend after a pulsating…
-
Skole perderuiters blink uit
SportVier ruiters van Noordwes het die afgelope naweek op Saterdag 26 Mei by de Camarillos buite Parys aan die SANESA…
-
Reino von Wielligh behaal SA-span
SportReino von Wielligh, die Midmar Myl 16-myl sterswemmer, maak weer opslae. Reino se passie vir swem, doelgerigtheid, harde werk en…
-
Jong Potch vegter kry welverdiende belt
Sport‘n Jong Potchefstromer het by die onlangse Klerksdorp Fight Night (KFN) 08 in die mat-afdeling die KFN Junior-titel vir 54…











