Sport

  • Nico Deerling in sy atletiekdrag met sy medalje wat hy by die SA 21 kilometer marathonkampioenskappe ontvang het.

    Plaaslike atleet het SA’s in sy visier

    Sport

    Sy geloof in die Here is op sy lyf gebrandmerk en in sy lang asem vasgevang. Sy uiterlike tatoes spreek…

  • Seniors: Back: Master Louise Viviers - instructor; André van Rooyen - silver and gold; Ameldia van Zyl - gold x3 and silver; Hanke de Kock - silver x2, gold; Imke de Kock - silver. Middle: Janco Havenga - gold and bronze; Ruan van der Berg - silver, gold and bronze; Suzanne Crator - silver x4; Cara de Kock - bronze. Front: Ivelin Ivanov - gold and silver x2; JC Wyllie - silver x2 and bronze; Darla Havenga - gold and silver.

    Tang Soo Do grabs medals at Martial Arts North West Championships

    Sport

    The Martial Arts North West Championships were held in the Madiba banquet halls on 6 August. This was one of…

  • Hennie Aucamp skitter vanaf Marydale

    Sport

    Prokureur Hennie Aucamp van Mooirivier Resiesduif klub, het uiteindelik sy skitternaweek gehad, vanaf Marydale waarvoor hy die hele seisoen baie…

  • Gimnasium maak oortuigende begin in krieketligas

    Photo Galleries

    Potchefstroom Gimnasium het die plaaslike ligaseisoen baie goed op die krieketveld begin. Die eerstespan en verdedigende Noordweskampioenne het eerste gekolf…

  • Transvalia te sterk vir Gimmies

    Photo Galleries

    Voordat daar Saterdag ’n bal geskop is in die Beeldtrofee-halfeindstryd tussen Potchefstroom Gimnasium en Hoërskool Transvalia kon ’n mens dadelik…

  • Jan Prinsloo lê die tuig neer

    Sport

    Springbok Rugby League legende, Jan Prinsloo, wie pas bedank het as Noordwes voorsitter, is nie vir die “Dertienman” rugby verlore…

  • Laerskool krieketspelers baljaar in T20

    Sport

    Paaltjies het gewaai en balle is met puik houe grens toe gestuur verlede naweek met die eerste Volkies T20 o.13…

  • Sunette Viljoen staan trots met haar Olimpiese Silwermedalje voor die Christus-Beeld in Rio. Foto: Twitter

    Pukke se Olimpiese heldinne

    Sport

    Vir die eerste keer in die Noordwes Universiteit se geskiedenis het hulle ’n Olimpiese Gouemedaljewenner. Toe ons goue heldin, Caster…

  • Die Luiperds gaan die Griffons aanvat hierdie Vrydag. Foto's: Mario van de Wall.

    Luiperds en Griffons gaan alles uithaal op Olënpark

    Sport

    Die Luiperds is nou in die eerste plek op die Curriebeker Eersteliga na nog ‘n bonuspuntoorwinning, die keer ’n 54-42…

  • Ferdies struikel in semi teen Morgenzon

    Sport

    Dit was ’n geval van een te ver vir Ferdies se uitstekende o.15-A rugbyspan wat na ‘n harde wedstryd teen…

  • Die Greenkeeper kon hulle nie onder kry nie! Kaiser Cornelius en SP Campher

    Baanopsigter neem wraak

    Sport

    Verskeie gholfkompetisies is die afgelope week by Potchefstroomse Buiteklub gehou.  *Op Woensdag 17 Augustus het die Klub ‘n IPS kompetisie…

  • Caster Semenya won a brilliant gold medal at Rio

    Potchefstroom Herald’s top 10 Rio Olympic moments

    Sport

    Joseph Schooling beats his hero Phelps Eight years previously Singapore’s Joseph Schooling met his hero the American gold medalist, Michael…

Back to top button