Sport
-
Gimmies deur na eindstryd met 4-paaltjie sege teen Wollies
SportJames Wood is as die speler van die wedstryd aangewys na sy 44 (34 balle) vir Gimmies na die oorwinning…
-
Volkies se openingskolwers lei eerste span na sege teen Rustenburg
SportAttie Liebenberg met 'n blitsige 103 (46 balle) en Ludwich Schuld met 80 (47 balle) was grootliks verantwoordelik vir Volkies…
-
Gimmies se o.15A’s wys Wesvalia wie is baas
SportGimmies se o.15A krieketspan was net een te veel vir Hoërskool Wesvalia met 'n massiewe 253 lopie oorwinning tydens die…
-
Gimmies en Volkies sit tweestryd voort op Gimmie-Oval hierdie Saterdag
SportHierdie Noordwes o.19A 50-beurt ligawedstryd sal ook grootliks bepaal wie die liga kan wen en die naaswenner plekke inneem
-
Gimmies se dogterskrieketspan wys klas teen Wesvalia
SportGimmies se o.19 A dogterskrieketspan het ’n indrukwekkende 10-paatjie oorwinning teen Hoërskool Wesvalia behaal danksy 'n onoorwonne 157-lopie vennootskap tussen…
-
Volkies Krieket se capping-funksie begin seisoen op gepasde noot
SportVolkies Krieket het hul jaarlikse "capping" funksie vir hul 15A's en eerste span krieketspelers onlangs aangebied.
-
NWU maak dit vyf oorwinnings in ‘n ry
SportDie NWU was te goed vir Kovsies en hul met 43-36 geklop om onoorwonne in vanjaar se Varsity Netbaltoernooi te…
-
Volkies klop Gimmies in o.14 krieketliga
SportHierdie twee skole het mekaar in ‘n nuwe o.14 T20-liga op Volkies se velde aangepak met Volkies wat spogregte met…
-
Volkies en Gimmies deur na T20-halfeindstryde
SportGimmies klop Wesvalia met 6 paaltjies op die Gimmie-Oval terwyl Volkies vir Hoërskool Brits met 41 lopies in ‘n wegwedstryd…
-
Naamgenoot draaiers stuur Volkies na oorwinning teen Liggies
SportVolkies se twee uitstekende eerstespan draaibalbouers, Diaan van der Merwe en Dian Liebenberg het weer die paaltjies ingeoes die afgelope…
-
NWU stoom voort teen Wits
SportDie NWU Varsitynetbalspan het hulle goeie vorm in vanjaar se Varsity Netbalreeks voortgesit met 'n gemaklike 59-26 sege teen Wits.
-
NWU verslaan Maties in Varsitynetbalstryd
SportDie NWU was op hulle stukke teen Maties en die verdedigende kampioene gewys wie baas is.











