SportSport

Vier musketiers breek drie rekords

Die 13 jaar en jonger gemengde aflosspan van Potchefstroom Swemklub het drie rekords gebreek tydens die pas afgelope Noordwes Swemkampioenskap wat van 3 tot 6 Desember in Rustenburg gehou is. Dié span, bestaande uit Bianca Opperman, Idelé du Toit, William-Stephen Slaughter en Theo Ferreira het die volgende rekords verbeter: 200m vryslag aflos: Vorige rekord was …

Die 13 jaar en jonger gemengde aflosspan van Potchefstroom Swemklub het drie rekords gebreek tydens die pas afgelope Noordwes Swemkampioenskap wat van 3 tot 6 Desember in Rustenburg gehou is.

Dié span, bestaande uit Bianca Opperman, Idelé du Toit, William-Stephen Slaughter en Theo Ferreira het die volgende rekords verbeter:

  • 200m vryslag aflos: Vorige rekord was 1:58.96 en die nuwe rekord is 1:57.52
  • 400m vryslag aflos: Vorige rekord was 4:24.10 en die nuwe rekord is 4:36.95
  • 200m wisselslag aflos: Vorige rekord was 2:18.05 en die nuwe rekord is 2:18.15

Hierdie kranige swemmers se swemloopbane moet beslis dopgehou word.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button