SportSport

Laerskool krieketspelers baljaar in T20

Paaltjies het gewaai en balle is met puik houe grens toe gestuur verlede naweek met die eerste Volkies T20 o.13 toernooi vir laerskole. Ses skole insluitende Laerskool Mooirivier, Laerskool Baillie Park, Laerskool Stellaland, Laerskool Saamtrek, Laerskool Lichtenburg en Laerskool ML Fick. Hier is die opgesomde telkaarte met beste bouler en kolwer trofeĆ«: Vrydag 19 Augustus: …

Paaltjies het gewaai en balle is met puik houe grens toe gestuur verlede naweek met die eerste Volkies T20 o.13 toernooi vir laerskole. Ses skole insluitende Laerskool Mooirivier, Laerskool Baillie Park, Laerskool Stellaland, Laerskool Saamtrek, Laerskool Lichtenburg en Laerskool ML Fick.

Hier is die opgesomde telkaarte met beste bouler en kolwer trofeƫ:

Vrydag 19 Augustus:

  • Baillie Park teen Stellaland (Baillie Park wen met 70 lopies) Baillie Park 160 & Stellaland 90/7.

Beste Bouler: Wian Oosthuizen / Baillie Park (2 paaltjies vir 7 lopies)

Beste Kolwer: Corne Prinsloo / Bailie Park (53 lopies).

  • Mooirivier teen Saamtrek (Mooirivier wen met 6 paaltjies) Saamtrek 148/4 & Mooirivier 152/4.

Beste Bouler: Ronan Melrose / Mooirivier (2 paaltjies vir 7 lopies).

Beste Kolwer: Phillip Jonker / Mooirivier (58 lopies).

  • ML Fick teen Lichtenburg (Lichtenburg wen met 66 lopies) Lichtenburg 146/5 & ML Fick 80.

Beste Bouler: Waldo Kemp / ML Fick (3 paaltjies vir 20 lopies).

Beste Kolwer: Conrad van der Westhuizen / Lichtenburg (35 lopies).

Saterdag 20 Augustus – Oggend:

  • Mooirivier teen Lichtenburg (Mooirivier wen met 13 lopies) Mooirivier 128/7 & Lichtenburg 115/3.

Beste Bouler: Adriaan Pretorius / Lichtenburg (3 paaltjies vir 22 lopies)

Beste Kolwer: Rikus Groenewaldt / Lichtenburg (35 lopies).

  • ML Fick teen Stellaland (Stellaland wen met 64 lopies) Stellaland 132 & ML Fick 68.

Beste Bouler: CJ White / Stellaland (4 paaltjies vir 22 lopies).

Beste Kolwer: Hanke Britz / Stellaland (33 lopies).

  • Baillie Park teen Saamtrek (Baillie Park wen met 6 paaltjies) Saamtrek 104 & Baillie Park 105/4.

Beste Bouler: Christiaan Smit / Baillie Park (3 paaltjies vir 7 lopies)

Beste Kolwer: Wian Oosthuizen / Baillie Park (31 lopies)

Saterdag 20 Augustus -Middag:

  • ML Fick teen Saamtrek (Saamtrek wen met 4 paaltjies) ML Fick 84 & Saamtrek 85/6 Beste Bouler: MJ Mostert / Saamtrek (2 paaltjies vir 2 lopies)

Beste Kolwer: Ewald Viljoen / ML Fick (27 lopies).

  • Baillie Park teen Mooirivier (Mooirivier wen met 61 lopies) Mooirivier 182/2 & Baillie Park 121/6.

Beste Bouler: Rowan Bezuidenhout / Mooirivier (2 paaltjies vir 15 lopies)

Beste Kolwer: CP Kleynhans / Mooirivier (52 lopies).

  • Stellaland teen Lichtenburg (Lichtenburg wen met 5 lopies) Lichtenburg 153/4 & Stellaland 148/6.

Beste Bouler: Danie Manders / Lichtenburg (3 paaltjies vir 25 lopies)

Beste Kolwer: Erich Snyman / Lichtenburg (54 lopies).

Kyk die foto’s hier:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button