SportSport
Atletiekaksie is vuurwarm by Inter vandag
In die kokende temperature het al 9 verteenwoordige skole in vanjaar se Noordwes Interhoër hulle staal gewys met puik atletiekvertonings vanoggend op die Puk McArthur Stadion. Ten tyde van publikasie was Rustenburg (281) die algehele voorloper gewees met Gimmies (270) in tweede plek en KHS (264) derde. Kyk die foto’s hier: (Foto’s – Dustin Wetdewich …


In die kokende temperature het al 9 verteenwoordige skole in vanjaar se Noordwes Interhoër hulle staal gewys met puik atletiekvertonings vanoggend op die Puk McArthur Stadion.
Ten tyde van publikasie was Rustenburg (281) die algehele voorloper gewees met Gimmies (270) in tweede plek en KHS (264) derde.
Kyk die foto’s hier: (Foto’s – Dustin Wetdewich en Wouter Pienaar)

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



























