SportSport
Volkies vier besondere krieketjaar
Hoër Volkskool Potchefstroom se eerste krieketspan het Donderdag 22 November hulle jaareindfunksie by die Arend gehou waar hulle hul krieketspelers vereer het. Hier is die eerstespan wat spesiale gedenkboeke as afskeidsgeskenk gekry het na ‘n besondere krieketjaar. Foto: Wouter Pienaar
Hoër Volkskool Potchefstroom se eerste krieketspan het Donderdag 22 November hulle jaareindfunksie by die Arend gehou waar hulle hul krieketspelers vereer het. Hier is die eerstespan wat spesiale gedenkboeke as afskeidsgeskenk gekry het na ‘n besondere krieketjaar.

Foto: Wouter Pienaar
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



