SportSport
Gimnasium se tweekampatlete wys hulle slag
Drie top atlete van Potchefstroom Gimnasium het op Sondag 10 Februarie aan die Noordwes-tweekamp deelgeneem en puik presteer. Hier is hulle uitslae: Dogters o.17- Sunel Smit, 1ste plek. Dogters o.15- Anika Rossouw, 2de plek. Seuns o.15- Marco Taljaard, 1ste plek. Al drie dié leerders is vir die Noordwes-span gekies.

Drie top atlete van Potchefstroom Gimnasium het op Sondag 10 Februarie aan die Noordwes-tweekamp deelgeneem en puik presteer. Hier is hulle uitslae:
Dogters o.17- Sunel Smit, 1ste plek. Dogters o.15- Anika Rossouw, 2de plek.
Seuns o.15- Marco Taljaard, 1ste plek.
Al drie dié leerders is vir die Noordwes-span gekies.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



