Ferdies se swemmers het in die NW kortbad kampioenskappe top prestasies gelewer.
Hier is die uitslae van die top swemmers:
Retief Esterhuysen verower 12 goue medaljes en breek 9 rekords.
Jace Gomes verower 4 goud, 3 silwer, 3 brons en breek 1 rekord.
Lionel Moss verower 3 goud, 3 silwer en 1 brons.
Skyla Schroll verower 1 silwer en 1 brons.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!







