Atya van den Berg, ‘n gr. 8-leerder van Volkskool, het aan die pas afgelope Suid-Afrikaanse Gimnastiek Kampioenskappe deelgeneem. Sy behaal ‘n derde plek met die bal apparatus.
Alhoewel sy nou eers 14 jaar oud is, moes sy in die o.15 oudersdomsgroep deelneem, maar dit het haar nie gekeer om met die brons medalje weg te stap nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



