Emmies se rugby- en netbalspanne het aan die jaarlikse groepwedstryde van die Superreeks deelgeneem en hul goed van hul taak gekwyt.
M.L. Fick was die gasheer en het dié geleentheid met trots aangebied in hulle wedstryde teen Laerskool Randfontein en President Steyn.
Die netbal het 14 uit 20 wedstryde gewen en twee gelykop gespeel.
Emmies se rugbyspanne het ook nie teruggestaan nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





