SportSport

Gimmies op koers vir promosie na Afdeling 1 van Noordvaal

Gimmies het hulle kanse vir promosie na Afdeling 1 van die SDC Noordvaal toernooi die afgelope naweek 'n goeie hupstoot gegee. 

Gimmies het hulle kanse vir promosie na Afdeling 1 van die SDC Noordvaal toernooi die afgelope naweek ‘n goeie hupstoot gegee.

Al drie van die skool se spanne wat in die uitspele speel het as oorwinnaars uit hulle onderskeie stryde getree.

Die 1ste XV het Saterdag, 29 Julie, Centurion met 39 – 12 oorrompel. David Ndala was weer ‘n ster vir sy span wat 14 van die 39 punte bygedra het.

Die  o/15s het 17 – 10 teen Pretoria Noord gewen, terwyl die 0/14s met 29 -12 teen HTS John Vorster klaar gespeel het.

Slegs Gimmies en Wagpos het nog drie spanne wat komende naweek and die kwarteindstryd gaan deelneem. Wat Gimmies ‘n bietjie help is dat hulle 1ste XV nog in die kompetisie is. Eerstespanne kry meer punte vir wenne in die uitspele as ander ouderdomsgroepe.

Gimmies se eerstes speel komende naweek teen Brandwag.

Die o/15s gaan teen Piet Retief kragte meet, terwyl die o/14s van Gimmies teen Oosterlig gaan speel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button