SportSport

Luiperds vroue gaan eindstryd op Vrouedag speel

Die Noordwesters het in die gees van Vroue-maand, ook sanitêre doekies aan Huis Hebron in Potchefstroom geskenk. 

Die Luiperds se vroue span het Saterdag na die eindstryd van die eerste afdeling van die vroue kompetisie deur gedring.

Dit nadat hulle die Limpopo bulle se vroue span met 32 – 17 in Potchefstroom geklop het. Hulle sal nou George toe moet reis om die SWD aan te vat. Die SWd se vroue span is die beste in die kompetisie tot dusver. Hulle het al hulle wedstryde gewen en het 303 punte aangeteken met slegs 65 teen hulle. Die Luiperds se vroue gaan ‘n opdraende stryd moet veg om dié wedstryd te wen.

Die wedstryd skop Vrydag, om 15:00 in George af.

Die Noordwesters het in die gees van Vroue-maand, ook sanitêre doekies aan Huis Hebron in Potchefstroom geskenk.

Die Luiperds se vroue het ook sanitêre doekies aan Huis Hebron geskenk

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button