Twee Gimmies-atlete het tydens die vakansie puik by ‘n jeug spele in Namibië gevaar.
Stephané Hook en Lizé van Zyl het aan die Region 5 Youth games deelgeneem.
Stephané verwerf ‘n goue medalje in spiesgooi en Lizé ‘n bronsmedalje in die 100 m.
“Baie geluk, dogters! Julle is ware kampioene,” het die skool gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



