Schools

  • Jas Hansen-rugbyjaar skop af by HPP

    News

    RUGBY lê skoolhoof Jas Hansen na aan die hart en daarom is die rugbyseisoen wat pas by Hoërskool Piet Potgieter…

  • Osieteddies besoek hondesalon

    News

    Die kleuters van Osieteddies Kleinkind-ontwikkelingsentrum het verlede week meer oor troeteldiere geleer tydens ‘n spesiale uitstappie na die Woofels Hondesalon.

  • Fun filled athletics

    News

    SIX Christian Education School competed in an athletics meeting hosted by Carpé Diem Christian School and Mokopane Destiny Academy (MDA)…

  • New president for circuit LRC

    News

    Westenburg Secondary School is very proud of Lawrence Adams, president of the school’s learner representative council (LRC), who was elected…

  • Krisisvrye interhoër danksy dié span

    News

    DIE 52ste Bosveld Interhoër het sonder ernstige beserings verloop danksy die bekwame en vinnige optrede van Hoërskool Piet Potgieter se…

  • PHS 1stes werk by Nguni Grill

    News

    Die eetgerei en geldsakkies het Maandag by Nguni Grill geklinkel toe die eerstespanrugbyspelers van Hoërskool Pietersburg kelner gespeel het by…

  • Kruinies wy hul astroturf-hokkiebaan in

    News

    Curro Heuwelkruin het verlede Vrydag hul nuwe astroturf-hokkiebaan amptelik ingewy.

  • Triegie-toernooi se hartseer ondertoon

    News

    ‘n Tragiese ongeluk het ‘n demper geplaas op die vriendskaplike wintersporttoernooi tussen Hoërskool Ellisras en Hoërskool Louis Trichardt, maar die…

  • Zouties tof op vir hul maskerbal

    News

    CVO-skool Zoutpansberg het nuwe lewe in hul eerste kwartaal se skoolsokkie geblaas met ‘n interessante maskerbal-tema.

  • Pieties trap Vereeniging vas

    News

    Hoërskool Pietersburg (PHS) se rugby-, hokkie- en netbalspanne het vanjaar se Tuks-reeks op ‘n baie hoë noot teen Vereeniging Gimnasium…

  • Erica se kleuters geniet atletiek

    News

    Dat die toekoms van Suid-Afrikaanse atletiek blink is was baie duidelik tydens Erica Pre-primêre Skool se atletiekdag op 26 Februarie.

  • ‘n Kolf vir ‘n koning

    News

    Review gesels met krieketspelers van Laerskool Pietersburg (Suidskool) om te hoor watter materiale hulle sal gebruik om die perfekte krieketkolf…

Back to top button