Sport
-
Gholf sál hulle speel
Local sportDie dag se spel is in ’n twee-bal "hate your mate"-formaat gespeel hoewel geen haat op die gholfbaan te bespeur…
-
Erries onstuitbaar teen Generaal Hertzog
School sportDie naweek kom die Erries op hul tuisveld teen Hoërskool Hoogenhout in die jaarlikse FNB Classic Clash te staan.
-
Wintersport het in bibberweer gekook
School sportDie koue bibberweer het nie die toeskouers afgesit nie en die ondersteuning op die pawiljoen het kort-kort hoorbaar deurgekom.
-
Ermelo Rugbyklub se eerste span het geen genade getoon vir Bethal Rugbyklub
Local sportErmelo Rugbyklub se eerste span het geen genade getoon vir Bethal Rugbyklub in hul ligawedstryd wat Saterdag op die AJ…
-
Nuwe Astrobaan beproef Liggie seunshokkiespanne
School sportDit was ook die eerste keer dat die Liggies ’n ligawedstryd op hulle nuwe Astro Hokkiebaan gespeel het.
-
Ladies grace the golf course
Local sportThe ladies agreed that the golf course is in tip-top shape.
-
Pa en dogter van Bethal maak ’n wenspan
Local sportBullet en die Lunetic-span kan by die Secunda-tydren op 19 en 20 Mei gesien word.
-
Gholfspelers geniet langnaweek propvol gholf
Local sportCasper Roux was die A-afdeling se wenner met ’n netto van 70 en Gert du Preez het tweede geëindig met…
-
Ermelo bult spiere teen Bethal
Local sportGoeie spel deur die voorspelers het die grondslag gelê om genoeg balbesit aan die kookwater agterlyn te besorg wat hul…
-
Standerton DeKalb Rugbyklub oortuig gewis met sege van 67-7
SportAanvanklik het die eerste helfte nie vir veel opwinding gesorg nie, maar toe Standerton eers die kalklyn oor was, was…
-
Promotional League draws to an end
Local sportThe winners of the league, Skills Academy, will be handed the much deserved trophy
-
Yirmeyah mik vir goud met haar Latynse dans
Local sportMe. Cochrane hoop om te begin praktiseer sodra sy klaar studeer het en wil graag in die stad by ’n…











