Streeknuus
-
Delmas VLU-tak leer aan die hand van plaaslike kunstenaar
Local newsPlaaslike kunstenaar, Reinette Vermaak het die lede met tegnieke van waterverf met pen-en-ink skilderwerk touwys gemaak.
-
Laerskool Witpoort se fietsryers maak skool trots
Local newsDie afgelope naweek het die eerste skoleliga fietsry by Prime View and Adventure plaasgevind.
-
Kranige Valkie-rugbyspelers wys hul slag op Delmas
Local newsSkole wat deelgeneem het was die laerskole van Delmas, Selectionpark, Jan van Riebeeck, Hannes Visagie, Pam Brink en Christiaan Beyers.
-
Is there a snake in the grass on stand and land sales in VKLM?
Local news“However, the municipal financial records show that a total of 87 stands were sold during January 2018 and December 2021.”
-
Mini-netbal-dogters speel hul harte uit op Delmas
Local newsVerskeie plaaslike skole soos Laerskole Delmas-, Eloff- Sundra sowel as Nesher Privaatskool en Eldamah Academy het aan die wedstryde deelgeneem.
-
Phoenix-rugbyspan van Delmas palm nog ’n wedstryd in
Local newsMet die blaas van die eindfluitjie het Phoenix 36 punte op die telbord gehad terwyl die span van die Vanderbijlpark…
-
Skool maak unieke gordyne vir Cullinan Rugbyklub
Local newsUitkoms Akademie se leerders het die hand- en voet-afdrukke in helder kleure op die lap aangebring.
-
Veiligheidskameras teen misdaad op Delmas ingespan
CrimeDie Delmas Polisie was gekontak en die twee verdagtes, twee Malawiese burgers, was in hegtenis geneem. Die derde verdagte het…
-
Support SANBS’ mobile drives in Delmas and save lives
Local newsThe SANBS further stated that a unit of blood only lasts for 42 days after donation, so that’s why blood…
-
-
Laerskool Rayton spog met nuwe bankies
Local newsLaerskool Rayton is dankbaar vir die nuwe bankies wat hul Graad Sewe-leerders van 2022, asook die kinders se ouers en…
-
Laerskool Witpoort se netbalmeisies triomfeer
Local newsHulle het kragte met Bronkhorstspruit Primary School gemeet.











