Local sport
-
Johan Victor wen tydens 250ste Kralinbergh-parkrun
Local sportKralinbergh-parkrun vier 250 wedlope met oorwinning vir Johan Victor en ’n sterk vertoning van plaaslike hardlopers.
-
Liggies en Klerksdorp sê mekaar die stryd aan in Noordvaal-reeks
Local sportDie Noordvaal Beker-rugby het ná die vakansie vlam gevat, en die Liggies en Klerksdorp Hoërskool het mekaar op Ermelo uitgedaag.
-
GALLERY – Ligbron se hokkiebokkies presteer tydens uitspele
Local sportDrie spanne het onder die top drie in hul poele geëindig en het na die kwarteindrondes deurgedring.
-
Ermelo English Primary School secures Ubuntu trophies
Local sportErmelo English Primary’s U9 and first teams took top honours as the Gert Sibande Ubuntu League wrapped up.
-
Ermelo stoeiers blink uit by Amersfoort ope-toernooi
Local sportAmersfoort Stoeiklub, het die stoeiers met ope arms ontvang en die dag met groot entoesiasme en passie vir die sport…
-
Hoëveld Rugbyweek in Ermelo lewer vuurwarm aksie op
Local sportDie toernooi se finale wedstryde word vandeesweek gespeel en beloof om op 'n hoë noot af te sluit.
-
Laerskool JJ bied puik sportdag aan
Local sportDie netbalspanne het 'n indrukwekkende vertoning teen Laerskool CR Swart gelewer, terwyl die rugbyspanne skoonskip gemaak het.
-
Ermelo se Marlioné Erasmus hardloop groot droom tegemoet
Local sportTydens die interhoër is sy as beste naelloopatleet en senior victix ludorum aangewys.
-
Runners race against the clock in Shalom Half Marathon
Local sportThe Shalom Half Marathon featured a 5k fun run, 10k, and 21k race, with participants of all ages.
-
EHS-atlete wys hul staal tydens interhuis
Local sportHoërskool Ermelo se 2025-atletiekseisoen het op 20 Januarie met groot opgewondenheid tydens die jaarlikse interhuisbyeenkoms afgeskop, waar die Rooi Span…
-
Skole ding mee tydens Dup van Rensburg-uitnodigingsbyeenkoms
Local sportDie Liggies het hul goed van hul taak gekwyt en as wenners uit die stryd getree.
-
Elsa en Liya wen medaljes én Ermelo-gemeenskap se harte
Local sportDie wedloop tussen die twee dogters het die toeskouers omtrent op die punte van hulle stoele gehad.











