Entertainment
-
Muskiet is die amptelike Innibos-feeskoerant: Lees elke dag s’n hier!
Local newsKom lees jou Muskiet Woensdag, Donderdag, Vrydag en Saterdag hier!
-
Video: Sangers laat die voete jeuk tydens die kykNET-konsert – Innibos 2015
GalleriesVan Afrikaanse musiek se grootste name het feesgangers aan't sokkie gehad tydens gisteraand se konsert op die kykNET-verhoog.
-
Gallery: Rockers van die fees juig kliphar(t) saam
GalleriesVan die ander hoogtepunte was Van Coke en Jack Parow se pogings om te crowd surf en die onderklere wat…
-
Video: kykNET Legendes Konsert ‘n nostalgiese hartsreis Innibos
GalleriesDie betowering het lank na die laaste note aangehou. Dit was 'n aand vol nostalgie.
-
12 jaar van Innibos in oorsig: Groei is rede om fees te vier
Community galleriesHier is 'n oorsig van hoe die fees oor die afgelope 12 jaar gegroei het in aanbiedinge en bywoningsgetalle en…
-
Video: Harte klop warm toe volkslied by Innibos weergalm
GalleriesFeesgangers van alle rasgroepe het ingehaak gestaan tydens die opening van Innibos Woensdagaand.
-
Elsie se nommers – Resensie deur Paul Boekkooi
LifestyleWie op dees aarde kan ooit ‘n beter voorstelling van ‘n outobiografiese eenpersoonstuk lewer as die mens wat dit self…
-
Die woema van ‘n windgat wyfie – Resensie deur Paul Boekkooi
LifestyleBarry van Rensburg se debuut eenvrou-stuk as skrywer-dramaturg is helaas nie van dieselfde stoffasie as sy nou reeds bekende “gat”-trilogie…
-
Hartsmense innibos gekiek
Local newsAlmal wat die meisies in hul Laevelder-rokkies sien, word aangemoedig om 'n foto saam met hulle te neem en dit…
-
Paul Boekkooi gesels met Sandra Prinsloo
LifestyleSandra Prinsloo is die mees jeugdige doyenne denkbaar in die Suid-Afrikaanse teaterbedryf, met ‘n vlak van produktiwiteit wat steeds onstuitbaar…
-
Innibos 2015: Huisgenoot Afskopkonsert lok duisende (video en foto’s)
EntertainmentOnder 'n sielsaangrypende volmaan het duisende feesgangers gisteraand na die Huisgenoot Afskopkonsert gestroom.
-
Video: Die val van Wasserfall – Innibos 2015
GalleriesDewald Wasserfall het met die deur in die huis geval Woensdagaand.











