MBOMBELA – Nog getuienis is hierdie week in die Nelspruit Streekshof gelewer in saak teen vier mans wat glo deel gevorm het van die sogenaamde “Onderberg Ninjas” voordat hulle gearresteer is.
Getuienis is verlede week gelei oor ‘n foto-uitkenningsparade waartydens twee verdagtes in die saak uitgeken is.
Nog getuienis is hierdie week deur konst. Delphas Mlandzi gelei oor ‘n misdaadtoneel waarna hy op 23 November 2011 ontbied is. Vandag se koerant lewer verslag oor Mlandzi se getuienis, wat Maandag deur verdere getuienis opgevolg sal word wanneer die saak voortgaan.
Lees meer hier.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
