CrimeHard newsNewsNewsUpdate

Amanda Joubert gesels oor die voorval in Victor Wilkens se woonstel

Sy sal in alle waarskynlikheid nooit weer aan sommige aktiwiteite wat sy voor die voorval beoefen het, kan deelneem nie. Sy onthou wat daardie aand gebeur het en vertel meer van haar en Wilkens se stormagtige verhouding

MBOMBELA – Laevelder het verlede week met me. Amanda Joubert (24) gaan gesels oor haar herstel nadat sy verlede jaar van die balkon van haar voormalige kêrel, mnr. Victor Wilkens, se woonstel geval het.

Hy is kort hierna gearresteer en word aangekla van poging tot moord.

Joubert sal dalk nooit weer aan sommige aktiwiteite wat sy voor die voorval beoefen het, kan deelneem nie. Sy onthou wat daardie aand gebeur het en vertel meer van haar en Wilkens se stormagtige verhouding.

Die volledige storie sal more in die gedrukte uitgawe van Laevelder wees.

Lees ook:

• Victor Wilkens in hof na Amanda Joubert se val van balkon 

• Victor Wilkens in Britse tronk vir aanranding

• Victor Wilkens erken hy is dwelmafhanklik

• Victor Wilkens: staat se saak bevraagteken

 

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button