EntertainmentLifestyle
Sangers vereer by Ghoema-musiekpryse 2016
Die wenners van kykNET se gesogte Ghoema-musiektoekennings is gister aangekondig, en van die Laeveld se gunsteling Afrikaanse sangers is vereer.
Laurika Rauch en Elvis Blue se Hart en see is as Beste Live DVD bekroon.
- Lees meer: Dié twee is gemaak om diep spore te los
Rocco de Villiers se Beautiful beautiful hymns is as Beste Instrumentele Album aangewys.
Rocco laat stad se seniors in vervoering
- Lees meer oor Rocco de Villiers in Mbombela.
Sien die volledige lys wenners hier: Ghoema-musiekpryse 2016: Hier is die wenners
