News
-
Hekke by Liggiefees weer oop vanaad!
NewsDie hekke na die Middelburg Care Village se Liggiefees is weer oop, nadat die storm gisteraand ook by hulle ’n…
-
Almal op hol oor ‘bom’ in Aerorand
NewsNoodvoertuie het hulle gister gehaas na ’n huis in Aerorand oor ’n moontlike ‘bom’ op ’n sypaadjie.
-
Stormweer uit alle hoeke op kamera vasgevang
NewsDie swaar weer gister is in al sy fasette op foto’s vasgelê.
-
-
Penny het ‘n verskil in lewens gemaak
NewsPenny Hamann wat oral waar sy gegaan het, ’n verskil gemaak het, is Maandagoggend oorlede.
-
Weerligstraal op kamera vasgelê
News'n Motoris het vanmiddag tydens die elektriese storm wat gewoed het, 'n foto van 'n weerligstraal afgeneem gekry.
-
Videos: Storm aangedryf met sterk wind rig erge skade aan
News'n Storm wat vanmiddag kort voor 16:00 in Middelburg gewoed het, het erge skade aangerig.
-
AfriForum het gewys hulle vergeet beslis nié van Vergeet My Nie-oord
NewsNadat bejaarde inwoners van Vergeet My Nie vir 52 uur sonder water gesit het, het AfriForum ingegryp!
-
Video: Taxi bars deur palissade en tref gedenkmuur met nissies
News'n Taxi het vanmiddag eers 'n voertuig getref, waarna dit deur 'n palissadeheining gebars en 'n gedenkmuur getref het.
-
Video: Liggiefees het begin!
NewsDie jaarlikse Liggiefees by die Middelburg Care Village het gisteraand begin!
-
Wielbende slaan weer toe
NewsDie wielbende wat Middelburg vir jare treiter, het vanoggend in Dennesig toegeslaan en met buit van minstens R45 000 weg…
-
Wy feesgety in met ‘Kersliedere by Kerslig’
NewsBring jou kersie en gaan sing saam tydens die jaarlikse Kersliedere by Kerslig geleentheid.











