Die Woestynrot
Die Woestynrot bars deur die mure van konvensie met eentonige reëlmaat. Lees, en bly by….
-
Die Tarentaal word weer wakker en die wêreld soek laventel..
BlogsHmmmmm….ou Mieliepit, die Willsonstraattarentaal, was weer op ‘n sleg oomblik gevang. Al die Willsonstraatskarmonkels het hierdie week vir vrede moes…
-
Die pad na 2017 is hier. Hoe gaan ons hom loop..?
BlogsEnigeen wat iets van slagveldgidse af weet, sal weet dat die jaar 2016 geen goeie jaar was nie
-
“Server is down”, die Landrover start nie, die majoor gooi sy sleutels weg
BlogsOns het destyds in Windhoek ook 'n legende gehad
-
Om in Newcastle te shop, of om nie in Newcastle te shop nie….
BlogsDie sangomas is die ouens wat Panados vir hartsere en toonstampe voorskryf
-
Nuwe hashtag #: Jamstelers en Plakkaatprinse
Blogsou, die donker kant van die maan-brigade, die grensvegters, word gewoonlik met so een of twee vaderlike teregwysings terug op…
-
Facebook – Sentraal en die leeus van Kuberkrakia…
BlogsFaceboek – Sentraal. ‘n Magtige wêreldteenwoordigheid wat oor die vier hoeke van die aarde heen ‘n veilige hawe bied vir…
-
Die genade van apis mellifora scuttelata en die geur van bloekomheuning..
BlogsHeuningbye is een van die mees fassinerende insekte waarmee die mensdom op aarde geseën is. Het jy al die moeite…
-
Wanneer peri-peri potte begin rugby speel met ‘n gemsboklewer…
BlogsNou-ja.....Daai een Hollandse bier wat jy soms berge van vol in Coronation Park sien lê, is nie sleg nie, maar…
-
Die dag wat ek my Griekse eiland ruil vir ‘n paar Boerevellies
BlogsDaarvoor is daar heeltemal te veel goeie mense nog hier, en daarom sal ek eerder hier sukkel as wat ek…
-
“Die Groen en Geel ANC, die Blou ANC en die Rooi ANC……”
BlogsDie pas afgelope plaaslike verkiesings het weereens bewys dat die sogenaamde regerende party die posisie wat hulle onder die mense…
-
My ruimtetuig en jou knipmes, dan maak ons die wêreld mak
BlogsEk het aan die een punt van die kroegtoonbank in die Curry Parlour gesit en die manne dopgehou. Geen youngsters…
-
Een honderd jaar later – het die wêreld slap en siek geraak…
BlogsVanaand, 20 Julie…..die vuurmonde het stil geraak. Sou die Duitsers nog in die woud wees…? Die kolonel het gesê ons…







