Die Woestynrot
Die Woestynrot bars deur die mure van konvensie met eentonige reëlmaat. Lees, en bly by….
-
“Dundee dulce et decorum est, pro patria mori……???”
BlogsMet die aanbreek van 2016 het die Eerste Wêreldoorlog en alles wat daarmee gepaard gegaan het, die driesyferouderdom bereik. Met…
-
Wanneer die ouetjies alleen word – of nie…
BlogsHoeveel keer het jy al agter ‘n outoppie in die straat beland wat nie vinniger as 20-30 km per uur…
-
Waar potholes asemhaal en spietkops bedreigde spesies word
BlogsWanneer ‘n slaggat begin asemhaal, raak dit tyd om wyer draaie te gaan loop. Menige plaaslike inwoner, myself ingesluit, het…
-
‘n Storie van jakkalsjagters, Zoeloedansers en voorstedelike legendes
BlogsDis nie elke dag wat daar meer as een per week in hierdie cowboydorpie kom kuier nie
-
‘n Storie van jakkalsjagters, Zoeloedansers en voorstedelike legendes
BlogsHulle was te groot om deur die tralies te kom, en toe die een my sien, sê hy vir sy…
-
It’s raining at last… there is a slight cold breeze sniffing around my bare ankles,
BlogsYou ended the day by washing off the deck grime in the shallow waters of Pelican Point’s lighthouse.
-
Ons steel vegvliegtuie en vang haaie met duikbote
BlogsDinge gaan hier nou so lekker ek bly sommer nog ‘n naweek. Ons klomp outoppies wat destyds in die weermag…
-
Maters, tjomme, pelle, kamerade en nog wat…dis net nie meer dieselfde nie
BlogsOns het Jasper-, Uile- en Trompieboeke gelees en uitgeruil, en ma het elke week vir ons die Vonk-tydskrif gekoop. Ek…
-
-
‘n Ongetitelde epistel vir ‘n jaar se einde – Die Woestynrot 2015
BlogsEn gister onderstreep 'n dronknes in Coronation Park, wat al 0615 begin het, daardie frustrasie van plaaslike inwoners in dik,…
-
Wanneer die hele wêreld mal word, is dit tyd om Coke te drink…
BlogsEk bedoel, ons leef vandag in 'n wêreld wat stadig, maar seker, besig is om mal te word van die…
-
Leë blikke wat die meeste geraas maak…
BlogsLeë blikke, broer, leë blikke……dit vertel my moeilike ou suster daar in die Kaap vir my gereeld as die noodlot…





