Die Woestynrot
Die Woestynrot bars deur die mure van konvensie met eentonige reëlmaat. Lees, en bly by….
-
Die dag wat die laaste man terugkom anderkant Cuito…
BlogsKarwagte, daardie unieke, eie Suid-Afrikaanse verskynsel van selfbemagtiging, ons eie Wit Ekonomiese Emansipasie.
-
Movember is around the corner
BlogsFighting men, writing men, learned men……all with beards. Except Einstein…..he did not have a beard, so he let his hair…
-
Whisky, enkelmalt, en nog ander stadige dinge, dankie
BlogsNou ja, wat sal ons nou sê…? Tyd vir grotere dinge. Ek sien ‘n verhoor aankom. ‘n Krygsraad, om presies…
-
Mens is nou glad nie haastig met stadige dinge nie…
BlogsDaar is nog ‘n klein woordjie soos koffie, wat die gang van menslike beskawings van die vroegste jare al bepaal…
-
Mens is nie haastig met stadige dinge nie…
BlogsKoffie. ‘n Kort, klein woordjie, maar een wat die krag het om keiserryke te laat val. Eendag, baie jare gelede,…
-
Van Faceboekvegters, sleutelbordsoldate en Pulitzerpryswenners…
BlogsSosiale media soos Facebook en Twitter het saam met die “verligte eeu” in Suid-Afrika gekom, en het oor die land…
-
‘n Dun blou lyn van hier tot aan die einde…
BlogsEn daar begin dit weer. Dis weer eerlike polisiemanne wat die spit moet afbyt en die lyn vorm tussen ‘n…
-
Elke veteraan vandag het ‘n hand gelig in saluut
BlogsEk ploeg deur die honderde videos op Youtube wat in bittere detail die hartseer, en dan die respek vir die…
-
Die Mielieboer, ‘n Tarentaal, ‘n joernalis en ‘n poliesman in een blik
BlogsOu Aap is bitterlik weemoedig. Sy politieke loopbaan saam met die Ekonomiese Vryheidsflaters was van kortstondige duur. Die relletjie in…
-
Boereplase en rooi barette, toiletpapier en rooi verf maak alles reg
BlogsEk en die bullie kry vir ou Aap in Coronationpark die ander dag. Die ou is moerse opgewonde. Hy het…
-
As daai klapper in die park ontplof, wie gaan terugskiet…?
BlogsEn daar rol 2015 oor ons met die gebruiklike geskiet en geknal wat al die ander ook maar gedoen het.…
-
“As man loop val, ga jy moet opstaan, anners kommie honde jou by…”
BlogsMy pa het altyd gesê dat ‘n man bepaalde pligte het wat hy by verstek kry. Jou Windows-rekenaar sou dit…










