Die Woestynrot
Die Woestynrot bars deur die mure van konvensie met eentonige reëlmaat. Lees, en bly by….
-
“Spoke uit die verlede en eerbied aan legendes…”
BlogsHier in Natal het ons ‘n vreemde groep mense. As sekere bepaalde herdenkingsdae, soos die Slag van Talana op Oktober…
-
Blameer dit op Verwoerd en vang die kat, anyway…
BlogsEk het al baie gewonder of diere ook verskillende spesies onderskei. Mense word deur wetgewing verplig om van mekaar te…
-
Wanneer jou dag onner jou gat uitglip, en jou buurman se boom in die swembad val…
BlogsHet jy al een van daardie regtige mislike, goor dae gehad, waar alles net soomloos verkeerde kant toe donner…??? Soos…
-
Van malmense, worshonde en goeie tye – ‘n briefie aan Putin…
BlogsIs die wêreld besig om mal te word…?
-
Die spoke bly loop van Henry Whitfield tot by History’s Walk…
BlogsIn ons Bloukamer, in die ou Whitfield-huis (wat vandag as History's Walk bekend staan) is daar sprake van nagtelike aktiwiteite.
-
As ń kouegatwêreld in jou wese kom lê, dan loop die koffie
BlogsDaar is ‘n koue in die lug wat met ‘n man se siel praat. Hier in Noord-Natal het ons mense wat…
-
Beboep en bebling sukkel ons stampend en stotend deur die dag
BlogsAs jy nou weer in die winkel kom om kruideniersware te koop, doen jouself ‘n guns en bestudeer bietjie die…
-
ʼn Nuwe dag in die lewe van ʼn post-Nkandla Endumeni-amptenaar en die begin van ʼn nuwe industrie in Dundee
BlogsMet al die harlaboerla van die eleksie, nou pas agter die rug, begin daar hier en daar tekens van hernuwing…
-
Die groot kip Black Pearl, die Berea, die munisipale bestuurder en een of ander prokureur.
BlogsMet onwettige smouse wat enige plek gaan kampopslaan en begin handel dryf, vuilgoedstrooiende taxies, mafiosa wat op en af in…
-
“ʼn Ander naam, asseblief meneer…”
Blogs“‘n Kollega sê nou net aan my dat ons moet vir ‘n ander naam soek. Hy sê dat ons moet…
-
Aap word gehijack, en Die Tarantaal word Burgermeester…
BlogsEk sit so neffens die jakarandaboom, op ‘n stoeltjie staangemaak om die klein bokkertjies by my hek te vang wat…
-
“Daai ou ghibbes van jou wat jy só oor moan….”
BlogsEk sit en bekyk die ou spulletjie so. Aap en Miesies Aap is aan die stry. Big time, donner-en-bliksem aan…






