Local news
-
Vlerke klap weer vir dié lugatlete
Local newsDie eerste vlugte is reeds vanaf Bloemfontein en Reddersvlug gevlieg en kon Legends klublede spog met uitstekende posisie en resultate…
-
Ysige koue kom vir die naweek
Local newsLae maksimum temperature kan vir die naweek verwag word en het die weerdiens verskeie waarskuwings uitgereik.
-
Só kan jy jou afval sorteer
Local newsNet ‘n beperkte aantal items in ons omgewing word herwin en verwyder, of verwerk. Dit laat ons met die geweldige…
-
Kabeldiewe swaar gestraf
Local newsDie vonnis weerspieël die toenemende doeltreffendheid en volwassenheid van die verhouding tussen sleutelregstoepassingsagentskappe in die stryd teen ekonomiese sabotasie.
-
-
Nog ‘n mislukte multimiljoen rand projek in Sandersville
Local newsDA wil hê dat die Valke ondersoek moet instel na twee infrastruktuurprojekte van die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit in die Sandersville-woonbuurt…
-
-
Vermeende dwelmhandelaar loop hom toe vas teen K9-eenheid
Local newsDie man se verdagte optrede het verklap dat iets nie pluis was nie.
-
Ngwathe: ‘Tyd vir sagte ingrypings en skuldverskuiwing verby’
Local newsDie ontbinding van Ngwathe moet nie as bloot ’n regsoorwinning beskou word nie — dit is ’n wekroep. Gemeenskappe verdien…
-
Parys-sakeman op N1 gekaap en ontvoer
Local newsDie voorval het helder oordag op 'n hoofroete gebeur wat daagliks deur motoriste gebruik word.
-
Judie se spore lê diep by Vrystaatse Voortrekkers
Local newsBaie Voortrekkers sal Judie Coetsee onthou vir haar omgeehart en betrokkenheid by die Voortrekkers oor baie jare.
-
Sterrehemel nou op sy mooiste in die Vredefort Koepel
Local newsWaar ligbesoedelinmg op sy minste is, is die sterrehemel op sy mooiste, en is die sterrekyk geleenthede in die Vredefot…










