Special categories
-
Bek- en Klouseer brei uit in die Vrystaat: Waaksaamheid nou krities
Local newsHoewel mense nie die siekte kan kry nie, word dit versprei deur voertuie, klere, hande en voete wat in aanraking…
-
Met jou gholfstokke of ‘n bydrae kan jy ‘n verskil maak vir Ntshwephepa se kinders
Local newsFondse wat met die gholfdag ingesamel word, sal bydra om onderrig in klaskamers by die skool te vergemaklik.
-
Blink plan vir skoner strate in ruil vir ‘n bord kos
Local newsDeur die projek te ondersteun help jy nie net om jou dorp skoon te hou nie, maar ook om iemand…
-
Beplan jy om weg te gaan vir die vakansie – kyk hierna
Local newsRaak betrokke by jou bure en rapporteer verdagte bewegings in jou woonbuurt. Misdaad neem tradisioneel toe oor die Feestyd, en…
-
Man wat homself oorgee ná plaasaanval steeds in aanhouding
Local newsDie man wat voorheen op die plaas gewerk het, sal hierdie week weer voor die hof verskyn op klagte van…
-
Hou jou eiendom en gesin veilig wanneer jy aan jou huis laat werk
Local newsMet die Feesseisoen wat nader kom, en misdaad wat tradisioneel dan styg, is dit nodig dat jy ekstra waaksaam moet…
-
Storievertellers – kom leer by Luan Jacobs
Local newsRadio leer jou om al jou sintuie te gebruik en is hierdie die kans vir storievertellers om te leer by…
-
Kyk uit vir dié gesteelde rolstoele
Local newsDie rolstoeldiewe het met 'n slim slenter drie rolstoele by die hospitaal gesteel.
-
Vier sterf in noodlottige botsing op R59
Local newsDie pad sal na verwagting vir n geruime tyd gesluit wees en is nooddienste en wetstoepassers op die toneel.
-
248 Bottels hoesstroop op N1 gekry
Local newsNie een van die verdagtes het n permit of lisensie om die groot hoeveelheid medikasie in hul besit te kon…
-
Kosbaar: Graad 1’s wens matrieks sterkte toe
Local news'n Baie spesiale dag vir Parys se matrikulante en graad een leerders
-
Tragedie: Fietsryer sterf, kind raakgery
Local newsDie twee tragiese insidente vandeesweek het opnuut herinner dat padveiligheid almal se verantwoordelikheid is, het die Ngwathe munisipaliteit in 'n…











