Sport
-
Gimmies se hokkiespanne kry derde plek in Noordvaal hokkietoernooi
SportPotchefstroom Gimnasium se top seunshokkiespanne het die afgelope week aan verskeie Noordvaal-toernooie regoor die land deelgeneem en algeheel derde uit…
-
Gimmies se Luiperds skitter by skoleweke
SportVanjaar het agt spelers van Gimmies die afgelope vakansie vir die onderskeie Luiperds-rugbyspanne aan skoleweke deelgeneem. Op die foto (vlnr):…
-
PPK kry nuwe wenners vanaf Britstown
SportDaar is twee nuwe wenners hierdie naweek by die Potchefstroom Posduifklub gekroon met die duiwe se vlug vanaf Britstown. In…
-
Ferdies se hokkiespanne presteer in die liga
SportFerdies se dogters en seuns hokkiespanne het aan die 1ste wedstryde van die Dekalb Monsanto hokkieliga deelgeneem en puik presteer.…
-
Volkies gereed vir Die Anker in groot tuis Virsekerbeker-kwartfinaal Saterdag
Sport‘n Driekuns uit die boonste rakke van Hoër Volkskool Potchefstroom se kookwater eerstespan regtervleuel, Gustav Erlank, het verseker dat sy…
-
Twee van Ferdies se rugbyspanne in Virsekerbeker kwarteindstryd hierdie Saterdag
SportTwee van Ferdinand Postma se rugbyspanne speel eerskomende Saterdag, 4 Augustus tuis in die Virsekerbeker kwarteindrondte. Die o.15-span speel om…
-
Potchefstromers bring hulde na die skielike afsterwe van bekende ultramarathon-atleet
SportDie skielike afsterwe van die bekende Potchefstroomse ultramarathon-atleet, Gabriël Colyn (51) laat ‘n groot leemte in die gemeenskap. Colyn, of…
-
Boys’ High first hockey team shows guts on home turf
SportPotchefstroom Boys High’s first hockey team (u.19) fijnished tenth in the recently concluded Noordvaal Hockey tournament which was held at…
-
Jong veldmotorfiets-sensasie het Dakar-drome
SportDit sit nie sommer in enige 17-jarige se broek om ‘n uitdagende 1 000 kilometer veldwedren op sy veldmotorfiets te…
-
Bokone Football Club excited for Gothia Cup in China
SportBokone Football Club’s u.13 stars are looking forward to the trip of a lifetime when they travel to China to…
-
Moorivier se eerstespan is krieketkonings
SportLaerskool Mooirivier se o.13A-krieketspan is die wenners van die Super 12-kompetisie. Voor: Damian Charslund en Ruben Beukman. Middel: Francois Blom,…
-
PHOTOS: Botoka Technical High School hosts visitors from England
Photo GalleriesBotoka Technical High School in Ikageng hosted visitors from Lymm High School in Manchester England, last Thursday.











