Sport
-
Gimmies se hokkieseuns is Noordvaal se nommer een
Photo GalleriesMet die Mooivaal Media-trofee in hulle hande, is daar nou geen twyfel dat Potchefstroom Gimnasium die beste hokkieskool in die…
-
Foto’s: Sesse vlieg en paaltjies spat by Gimmies Premierliga
Photo GalleriesDie eerste Gimmies Premier Krieketliga wat die afgelope week (7 – 10 Augustus) gehou is, was een vir die boeke,…
-
Gimmies se skitterende o.17-span is nasionale kampioene
Sport‘n Kombinasie van harde werk, onbreekbare spankohesie en ‘n brandende passie om hul netbaltalent uit te leef, het daartoe gelei…
-
Potchefstroom Ysterman se kanniedood houding trek hom na nuwe hoogtes
SportAs daar een blywende kenmerk van Dawie Janse van Rensburg is, is dit dat hy nie tou opgooi nie. Hy…
-
Pieter du Toit gereed vir Wêreldkampioenskappe in Australië
SportPotchefstroom se kranige bergfiets sensasie, Pieter du Toit, het in sy laaste skooljaar sekerlik sy grootste prestasie nog behaal, toe…
-
Semenya going for gold tonight
SportNWU-Pukke star athletes Caster Semenya stayed in the hunt for a double-medal haul at the IAAF World Championships on Friday…
-
Daly (14) vat vlug as jongste solo-vlieënier in Suid-Afrika
Sport“Ek was in die kajuit vasgegespe vir ‘n gewone alledaagse en roetine vliegsessie terwyl my instrukteur langs die sweeftuig gestaan…
-
Volkies se jong o.14 hokkiepresteerders maak naam
SportVolkies se o.14A-hokkieseuns het die afgelope naweek in die B-afdeling van die Noordvaalreeks by Noordheuwel gespeel, waar hulle Sasolburg Hoërskool…
-
Secunda lê nou vir Gimmies se eerste rugbyspan voor
SportNa ‘n oortuigende oorwinning in Potchefstroom Gimnasium se Virsekerbeker kwalifiserende stryd teen Hoërskool Ben Vorster met 45-27, lê ‘n kwartfinaal…
-
Veritas en Patria se vyfde spanne speel vanaand vir Dampad-voorregte
SportDit gebeur min dat twee koshuis teenstanders vyfde spanne het, maar Patria se Pandas en Veritas se Kaas en Wyn…
-
Volkies se netbalmeester lê die tuig neer
SportAs ‘n mens Irene Seymore se naam noem, dan spring netbal gewoonlik in jou kop en met goeie rede, aangesien…
-
Overs en Excelsior gaan mekaar tussen die toue kry by Fight Night
SportVolgende Donderdag, 17 Augustus gaan daar stofwolke by die Snowflake-gebou wees wanneer twee van die NWU-Pukke se vernaamste koshuisbure, Excelsior…











