Photo Galleries
-
Mnr. en Mej. Ferdies tydens glansgeleentheid aangewys
CommunityDylyn Bullock en Sithembiso Majola is onlangs as Mnr. en Mej. Ferdies aangewys. Lees hier watter ander toekennings ook gemaak…
-
Eienaars van snoepie in woongebied kry finale waarskuwing
CommunityDie eienaars wat ‘n snoepie (tuck shop) in die Suiddorp, op die hoek van Kruis- en Joubertstraat geopen het, het…
-
Harde slag vir diereregte na Modise-hofsaak laat vaar is
CommunityThandi Modise is gister (30 April) van al ses die aanklagtes van dieremishandeling en -verwaarlosing in die Potchefstroomse streekhof vrygespreek.…
-
Khumalo en kie se hofsaak na spesiale hof verskuif
CommunityDie hofsaak waarin Kgotso Khumalo (uitvoerende burgemeester van die JB Marks munisipaliteit), Cyril Henry (direkteur van munisipale dienste en plaaslike…
-
Nuwe hoof by ES le Grange het omgee-hart vir spesiale kinders
CommunityDie Onderwysdepartement het Michelle Jerling Vrydag, 16 April amptelik as die nuwe hoof van ES le Grange skool aangestel. Dié…
-
Ferdies ondersteun ouers met insiggewende seminare
CommunityFerdies wil hulle leerlinge motiveer om goedhartig teenoor hul medemens op te tree en stel 'n voorbeeld deur ‘n reeks…
-
Oud-speurhoof tree nou eers af na sy onskuld bewys is
CommunityKiewiet van Zyl, voormalige provinsiale speurhoof, se nagmerrie het begin nadat hy die jaar na sy aftrede (2017), daarvan beskuldig…
-
Die spyskaart vir Rooy Kosmark hierdie Sondag
CommunityMet meer as 50 stalletjies sorg die Rooy Kosmark Sondag, 25 April dat die fynproewer se sintuie weer behoorlik geprikkel…
-
Covid-19: teenager and grandmother die one day apart
CommunityA grade nine pupil of Technical High School in Potchefstroom succumbed to Covid-19 complications on Thursday, 15 April. Tragically, her…
-
Vier wat teen plaasmoorde stap, arriveer in Potchefstroom
CommunityDie vier swart mans wat ‘n bewusmakingsveldtog teen plaasmoorde loods, het verlede Dinsdag uit die Oos-Kaap te voet weggespring en…
-
Die Afrikaanse taaldebat by US – alles wat jy moet weet
CommunityIn dié artikel van afrikaans.com gee Annelie van Jaarsveldt 'n goeie samevatting van die taalregte van Afrikaanssprekende studente op Suid-Afrikaanse…
-
Onderwysdepartement stel eerste vroulike adjunkhoof by Gimmies aan
CommunityDie onderwysdepartement het vir die eerste keer in die geskiedenis ‘n vroulike adjunkhoof by Gimmies aangestel.











