Local news
-
Split prepaid electricity meters rolled out as Eskom debt climbs
Local newsJB Marks has rolled out split prepaid meters in Ventersdorp to tackle non-payment, rising Eskom debt and service delivery strain.
-
Man in hof vir R4.5 miljoen se onwettige sigarette
CrimeDie polisie is ontbied nadat verkeersbeamptes 'n oorlaaide vragmotor by 'n weegbrug afgetrek het.
-
Inbreker op heterdaad betrap
CrimeDie verdagte wat by 'n voertuig ingebreek het, is vinnig in hegtenis geneem.
-
Antiekmark weer om die draai
Local newsDie gewilde Antiekmark is weer om die draai. Maak seker jy gaan kyk watter interessanthede is te koop.
-
Warm weer vir die eerste week van Lente
Local newsTesame met die warm weer en winderige kondisies, word baie hoë brandgevaar verwag.
-
Gimmies se O.14-span kampione na naelbyt-eindstryd
Local newsGimmies O.14s wen 7-5 teen Jeugland in ’n spanningsvolle eindstryd waar verdediging die oorwinning gebring het.
-
Gimmies weer as beste in SA aangewys
Local newsPotchefstroom Gimnasium ontvang vir die sesde keer ’n nasionale toekenning vir uitnemendheid in akademie.
-
Wonderwerk dogtertjie oorleef erge fratsongeluk
Local newsDie ouers van Jana Steyn getuig van ’n wonderwerk ná ’n fratsongeluk. Potchefstroom-gemeenskap bid vir haar herstel.
-
AfriForum eis dringende optrede teen rioolbesoedeling in Mooirivier
Local newsAfriForum waarsku teen aanhoudende rioolbesoedeling in die Mooirivier en eis dringende optrede van J.B. Marks-munisipaliteit.
-
Gewapende rooftog naby munisipale swembad
Local news’n Man is Donderdagaand in Beyers Naudé-laan deur vier gewapende aanvallers beroof. Polisie ondersoek voort.
-
-
Potch Prof on municipalities returning to their own electricity
Local newsNWU expert says municipalities benefit from own power generation, but warns of costs for Eskom and smaller towns.











