News

  • Vrou verkrag naby Boskop dam

    News

    ‘n Vrou is Saterdag 16 Desember in haar huis by die Naturama-afdraai na Boskop dam verkrag. Volgens ‘n woordvoerder van…

  • Van die varke op Modise se plaas wat in Julie 2014 gevind is. Foto: Dustin Wetdewich

    Potchefstroomse veearts skuldig aan onprofessionele gedrag

    NewsBreaking News

    Die Potchefstroomse veearts, dr. Sameer Abbas, het op Donderdag 14 Desember ʼn hooggeregshofsaak teen die Suid-Afrikaanse Veerartsenykunde Raad (SAVR) en…

  • 73% eiers besmet met bakterieë wat siek kan maak

    News

    Byna driekwart van die eiers wat wetenskaplikes aan die Universiteit van Pretoria (UP) ondersoek het, was met bakterieë besmet.

  • Man met messe aangeval by Trimpark-fees

    News

    ‘n Man is Sondagoggend (17 Desember) na die Potchefstroom Hospitaal geneem nadat hy deur ‘n groep mense met messe aangeval…

  • Die verdagte is vasgetrek en gearresteer. Foto: Mooirivier Beskerming

    Man dreig koerantverkoper met mes en hammer

    News

    ʼn Koerantverkoper van die Potchefstroom Herald is vanoggend (14 Desember) omstreeks 10:30 met ʼn mes en ʼn hammer buite Miederpark…

  • Totsiens, goodbye, sala sentle

    News

    Die tyd het aangebreek om aan al ons lesers en adverteerders dankie te sê vir hul ondersteuning deur die jaar.…

  • Reuke ‘beset’ Gimmie se gronde

    News

    Inwoners wat naby Gimmies woon, het verlede Vrydagoggend met ’n slegte reuk wakker geword. Riool het by beide koshuise uitgeborrel…

  • My pa het my liefde vir Kersfees gekweek

    News

    Maryke van Heerden My pa was nog altyd ‘n lawwe, liefdevolle mens. Een wat sy eie liedjies opmaak, tot aansteeklik…

  • NG Welsyn Potch sê dankie

    News

    NG Welsyn wil elke Potchefstromer hartlik bedank vir hul betrokkenheid en ondersteuning gedurende 2017. “Elke skenking, hetsy klere, komberse, kruideniersware…

  • 60 jaar van genade

    News

    Rina en Martin Pienaar vier vandag hul 60ste huweliksjaar. Hulle is op 14 Desember 1957 getroud en onthou dié dag…

  • ‘Onthou dit gaan eintlik oor Jesus’

    News

    B.J.V. Kriel skryf: Ons is na Sy beeld geskape. Hy is `n God vol liefde wat kan lag, kwaad word…

  • 6th Aganang FM Family Gathering

    News

    Aganang Fm will be hosting their 6th annual campaign to raise funds and collect food donations on Saturday 16 December.…

Back to top button