Regional News
-
Boere en werkers in hof oor moord
NewsSewe beskuldigdes, waaronder boere en plaaswerkers het gister (12 Februarie) in die Vryburg landroshof op aanklag van moord verskyn.
-
Laerskool Schweizer teacher suspended because of controversial photo
NewsA gr.R teacher at Schweizer-Reneke Primary School was suspended today (10 January) pending an investigation.
-
“Dooie” vrou word in Carletonville lykshuis wakker
News'n Vrou wat na 'n ongeluk deur paramedici dood verklaar was, is Sondag (24 Junie) lewendig in die Carletonville lykshuis…
-
Man se liggaam in leeukamp gekry
NewsDie liggaam van n onbekende man is Maandagaand 11 Junie in n leeukamp op n plaas buite Parys gekry.
-
Dominee en seun tydens skietvoorval dood
News'n Dominee van Stilfontein en sy seun is Sondag 10 Junie tydens 'n skietvoorval dood.
-
Pa vermoor kleuter en hang homself
News'n 25 jarige pa het na bewering sy eie kind (2) Sondag (2 Junie) vermoor waarna hy homself gehang het.
-
Ekskêrel van moord op twee meisies aangekla
News'n 19 Jarige man het vandag (28 Mei) in die landroshof in Vryburg op twee klagtes van moord verskyn.
-
20 jaar tronkstraf vir moord op kleuter
NewsNetwerk24 berig dat 'n man wat 'n kleuter in 2015 dood geslaan het, in Klerksdorp tot 20 jaar tronkstraf gevonnis…
-
Lyk van 12-jarige opgespoor
NewsPolisie duikers het vandag (21 Maart) die lyk van 'n 12-jarige seun in 'n dam by Geysdorp naby Delareyville gevind.
-
Rowers wat egpaar met verkagting en marteling dreig vas
NewsTwee verdagtes wat 'n paartjie in Klerksdorp met verkragting en marteling gedreig het, is gister (20 Maart) in hegtenis geneem.
-
DA demands feedback from DG following part of N12 being closed
NewsThe Democratic Alliance in the North West has once again written an urgent letter to the Director-General of Water and…
-
Drie vermeende renosterstroper in hegtenis
NewsDrie verdagtes tussen die ouderdomme van 39 en 42 verskyn vandag in die Bray rondgaandehof op aanklag van renosterstropery.






