Special categories
-
Gimmies domineer Volkies op die Astrobaan
SportBy die eerstespan wedstryde het beide Gimmies se dogters en seuns nie 'n enkele doel afgestaan nie.
-
Voetganger op N12 doodgery
Local newsDie ongeluk het tussen 22:30 en 22:45 plaasgevind toe 'n minibus-taxi die voetganger getref het.
-
Municipal workers contracts get extended for five years
CommunityWorkers from the Infrastructure department of the municipality say that they have been working on a contract basis since 2018…
-
Gimmies troef Volkies in Classic Clash
SportToe die stof na 70 minute se klipharde rugby gaan lê is Gimmies se vuiste omhoog met 'n 26-13 oorwinning…
-
Volkies se o.14’s begin groot rugbydag met naelbyt-wen teen Gimmies
SportDie opkomende rugbytalent by beide Volkies en Gimmies het vir 'n energieke o.14A rugbywedstryd tussen hierdie skole by die Mooivallei…
-
Twee kinders en man in ongeluk beseer
Local newsTwee kinders, onderskeidelik 6 en 8, sowel as 'n man (49) het gisteraand (Vrydag, 26 Mei) geringe beserings in 'n…
-
In Memoriam of former Cllr Nimrod Fransman
CommunityIt is with great sadness that we announce that Nimrod Fransman passed away on Saturday, 20 May.
-
Gimmies vuur die eerste skote op die netbalbaan
SportPotchefstroom Gimnasium se eerste netbalspan het gisteraand (Vrydag, 26 Mei) op hul tuisbaan te veel skietgoed vir Hoër Volkskool Potchefstroom…
-
Volkies en Gimmies kap dit uit op die gholfbaan
SportVolkies en Gimmies pak mekaar vandag (Vrydag, 26 Mei) by die Potchefstroom Buiteklub aan in 'n spesiale gholfdag tussen hierdie…
-
Hoofde deel hulle boodskappe vir die Classic Clash
SportMag elke deelnemer sy Godgegewe talent uitleef en elke oomblik geniet. Mag daar ook nuwe vriendskapsbande tussen opponente gesmee word…
-
Saints show talent at Gimmies Eisteddfod
Local newsSaints Christian School's talented learners received excellent results at Potchefstroom Gimnasium’s annual Eisteddfod this month.
-
Kunste Clash skep nuwe suksesvolle Gimmie-Volkie tradisie
Local news'n "Dance-off", drama-improvisasie en kunsstryd het Gimmies se leerders gewen terwyl Volkies se leerders die Woordwarrel idiome-kompetisie gewen het.











