Top stories

  • Kinderselfmoord is 'n groot probleem in Suid-AFrika. Foto: TriBeCa Care

    Boelie kan lei tot kinder-selfmoord

    News

    Navorsing wat deur die Potchefstroomse sielkundige, prof. Pieter Joubert gedoen is, toon dat 35% van selfmoordgevalle wat in Suid-Afrika voorkom,…

  • police,saps

    ‘Een trek jou aandag af terwyl die ander steel’

    News

    “Maak seker jou voertuig se deure is gesluit en moenie vir vreemdelinge oopsluit nie”, sê kapt. Mvula Chaka, polisiewoordvoerder.

  • Valke voer klopjag uit by Noordwes premierskantoor

    News

    Die Valke het vanoggend (8 Maart) by die premier van die Noordwes, Supra Mahumapelo, se kantoor opgedaag met 'n lasbrief…

  • Bert Otto. Foto: Marianke Saayman

    Bert Otto vier 75ste verjaarsdag

    News

    Bert Otto, die eienaar van die gewilde kuierplek in Potchefstroom, Bert’s Pub and Grill, word Sondag 75 jaar oud. Hy…

  • 79-jarige Ouma vermis

    News

    Die 79-jarige Frieda Botha van Parys word vermis.

  • Vermoorde boer op sy verjaardag begrawe

    News

    Môre (8 Maart) sal ‘n dorp treur – ’n distrik, totaal verslae oor die dood van ’n man wat juis…

  • Vermoorde boer se selfoon gekry

    News

    Dirk Steenkamp, bekende boer en sakeman van die Vredefort-distrik, wat Sondagoggend (4 Maart) op sy plaas Tempe koelbloedig doodgeskiet is,…

  • Gideon van der Merwe duik oor vir die NWU. Foto: Asem Engage.

    NWU behaal gemaklike oorwinning teen Tukkies

    Sport

    Die NWU het vanmiddag gemaklik met ‘n beleërde Tukkies-span klaargespeel toe hulle die Pretorianers in hulle agterplaas op die LC…

  • Vredefort boer koelbloedig doodgeskiet

    News

    Doodgeskiet. Koelbloedig en sonder rede. Só het Dirk Steenkamp, bekende saai- en beesboer, mentor vir baie, en gemeenskapleier Sondagoggend (4…

  • Anchané Pretorius is 'n finalis in die Miss United Continents South Africa skoonheidskompetisie.

    Potch skoonheid bewys dat drome waar word

    News

    Met haar lang blonde hare, glinster in haar oë en energieke persoonlikheid, is dit geen wonder dat die plaaslike model…

  • International Juniors light up the courts at Riaan Venter Tennis Academy

    Sport

    Some of the world’s best junior tennis players took to the court at the 2018 Riaan Venter Tennis Academy (RVTA)…

  • 16 myl swem NWU student sonder skroom vir liefdadigheid

    Sport

    Met liefdadigheid en ‘n goeie doel voor oë het Reino von Wielligh, ‘n NWU-student, ‘n onbegonne taak van ’n 16…

Back to top button