Sport

  • The World famous former javelin thrower and now javelin coach, Uwe Hohn, and his athlete and partner, Kathryn Mitchell of Australia. Mitchell is the current Commonwealth Games champion after claiming gold and an Oceania record of 68.92 at the Gold Coast in April 2018. Photo: Wouter Pienaar

    Honing a successful world class javelin partnership

    Sport

    The only man to throw a javelin over 100 metres (104.80 m), Uwe Hohn, and his partner and 2018 Commonwealth…

  • Tiaan Bell se diene is een van sy groot sterkpunte.

    Ferdies se Bell is klokslag met sy spel

    Sport

    Met ‘n tennisraket in sy hand en op die atletiekbaan met ‘n hekkie voor hom, is Hoërskool Ferdinand Postma se…

  • Plaaslike atlete hou kleedrepitisie voor Interhoër

    Sport

    Hoër Volkskool Potchefstroom en Potchefstroom Gimnasium het die afgelope naweek op onderskeidelik 1 en 2 Februarie die nuwe maand met…

  • Chuiner van Rooyen het gate in UJ se verdediging gehardloop. Foto: Christiaan Kotze.

    NWU oordonder UJ met stralende oorwinning

    Sport

    Die NWU se kwiksilwer Varsitybekerkrygers het hulle veldtog met ‘n oortuigende 23-8 oorwinning teen UJ vanmiddag (4 Februarie) in Johannesburg…

  • Janneman Malan hitting four runs during Varsity Cricket match Between NWU and Tuks at the Ibbies Oval on the 30th of January 2018. Photo: Barco Greeff

    Former NWU opening batsman impresses on SA debut

    Sport

    It has been a season to remember thus far for the 22-year old, former NWU and North West Dragons opener,…

  • Varsitybeker: NWU vat UJ in eerste rondte aan

    Sport

    Na maande se afwagting gaan talle rugbymal studente en ondersteuners weer Maandagaand 4 Februarie hulle oë op die kassie vasgenael…

  • Die atletiekafrigter en voormalige SA 110m hekkiesatleet, Shaun Bownes, staan trots saam met Theodor Young, wat tans aan die naellope deelneem met die oog om naam in Europa te maak. Young is 'n gesiene hekkiesatleet, maar het die afgelope seisoen sy fokus na die 100m-item geskuif. Daar is groot hoop dat hy ‘n sukses hiervan gaan maak. Foto: Wouter Pienaar

    NWU se Young gereed om sy merk as naelloper te maak

    Sport

    Die NWU-hekkiesatleet, Theodor Young, gaan vanjaar sy fokus na naellope verskuif met die groter geleentheid om oorsese glorie en sukses…

  • Adelay du Plessis. Foto:Verskaf

    Gimmies se ritmiese gimnas skitter

    Sport

    Tydens die Desember-vakansie het Adelay du Plessis haar talent vir ritmiese gimnastiek ten toon gestel. Haar uitslae was soos volg:…

  • NWU show their class in NW Club Premier League

    Sport

    The NWU-Pukke first cricket team continued its dominance in the North West Premier Club Cricket League with a commanding 7-wicket…

  • Tydens Volkskool Potchefstroom se jaarlikse interhuis-atletiekbyeenkoms, is die volgende individuele prestasies behaal: Omphemetse Nhlapo (Beste Junior Baanatleet); Mardi Swart (Beste Senior Baanatleet, asook Victix Ludorum); JJ Alberts (Beste Senior Veldatleet); John van Wyk (Betse Junior Veldatleet, asook Victor Ludorum); Marijke Nel (Beste Senior Veldatleet); Carley Swanepoel (Beste Junior Veldatleet); Charmone du Pisani (Beste Junior Baanatleet). Afwesig: Rowna Wentzel - Beste Senior Baanatleet). Die byeenkoms, wat gesonde massa-kompetisie tussen die onderskeie klasse en grade aanmoedig, is gewen deur graad 9F. Die graad 9's het ook die interhuis in totaal gewen, met die graad 8's in die tweede plek, en die graad 11's in die derde

    Volkies maak naam by interhuis

    Sport

    Tydens Volkskool Potchefstroom se jaarlikse interhuis-atletiekbyeenkoms, is die volgende individuele prestasies behaal: Omphemetse Nhlapo (Beste Junior Baanatleet); Mardi Swart (Beste…

  • Erwie Griessel. Foto: Wouter Pienaar

    Volkskool se eerstes val vas teen Menlopark

    Sport

    Hoër Volkskool se eerste krieketspan het hulle tweede agtereenvolgende nederlaag in die Finsburyliga beleef toe hulle op Saterdag 26 Januarie…

  • Foto’s: Gimmies se interhuisatlete wys hulle staal

    Sport

    Potchefstroom Gimnasium se top atlete het by hulle interhuis atletiekbyeenkoms wat op Vrydag 25 Januarie by die Kenneth McArthur-stadion plaasgevind…

Back to top button