Sport
-
Volkies se eerstes klop KHS gemaklik
SportAW van der Merwe se oog was in met 'n spoedige 70 nie uit nie van 46 balle.
-
Ferdies se landlooptrio haal NW-spanne
SportHierdie drie atlete gaan skool en provinsie se naam komende naweek wil hoog hou.
-
Oud-Tokkie vir SA Junior Binnenshuise krieketwêreldbekerspan gekies
SportSchalk Coetzee is tans die nommer 1 paaltjiewagter in die land in sy ouderdomsgroep in hierdie formaat
-
Duan Jansen boul sy eerste internasionale bal vir ’n oud-Gimmie
SportNa 'n lang wag het die oud-Potch Gimmie, Duan Jansen, gister uiteindelik sy eerste wedstryd vir Suid-Afrika gespeel. Om sake…
-
Gimmies se o15A’s begin met 223-lopie sege
SportGimmies se o15A's begin met 'n oortuigende wen teen KHS.
-
Oud-Gimmies speel die baan aan die brand vir die NWU
SportBeide Christi-Mari (matriek in 2024) en Sunel (matriek in 2021) was leerders aan Potchefstroom Gimnasium, waar hulle hul netbalvaardighede ontwikkel…
-
-
Volkies se krieketspanne pleeg kuikenmood teen Lichtenburg
SportVolkies se eerste krieketspan het met 'n ongelooflike 438-lopies teen Lichtenburg in die Noordwesliga gewen nadat hul 515/5 in 50…
-
NWU vlieg op Arendsvlerke met een punt sege teen Tukkies
SportTwee oud-Volkies, Amanda Mynhardt (Tukkies) en Elsunet du Plessis (NWU) se Varsity Netbalspanne het mekaar vanaand aangevat en vir uitstekende…
-
Boys High hosts exciting football tournament
SportThis tournament saw top schools compete for the grand prize. Reselofetse Secondary and Potch Boys High were the top performers.
-
NWU en Tukkies gaan mekaar vanmiddag op die netbalbaan pak
SportDie Eagles gaan nou vanmiddag om 17:00 teen Tukkies te staan kom in hul eerste groot toets van die Varsity…
-
Potch bergfietsryers maak hul merk in NW skolereeks
SportDie Noordwes skolebergfietsreeks sien groot kompetsisie tussen die Potchefstroomse en Klerksdorpse skole











