Sport
-
Next level cricket action this weekend at Boys High’s Heritage Cricket Festival
SportEight schools will compete on T20 and 50 overs matches from August 7-9 at Boys High and Ferdies' cricket fields.
-
Berts Bricks-atleet wen uitmergelende 160 kilometer wedloop
SportDie wenner van die 2026 Washie Ultramarathon is die Potchefstromer, Johnny Jansen van Rensburg. Hy het 100 myl in 15…
-
Volkies se hokkiedogters wen Noordvaal-trofee vir die eerste keer
SportVolkies se eerstespan hokkiedogters het hul derde eindstryd van die jaar gespeel en nog 'n trofee gelig.
-
Vierde plek by Statebondspele vir NWU hekkies-atleet
SportVolgens Shaun Bownes groei hy en die 20-jarige Franco le Roux saam as afrigter en atleet. Hy voorspel 'n blink…
-
Volkies se eerste rugbyspan deur na Virsekerbeker half-eindstryd
SportVolkies het Brandwag gister met 'n puik 45-24 oorwinning geklop.
-
Gimmies se bekerdroom leef voort
SportDie regtervleuel, MJ Potgieter, het in die doodsnikke van die wedstryd in die hoekie oorgeduik om die wen te beklink.
-
Gimmies se o14’s en o15’s deur na Virsekerbeker half-eindstryde
SportGimmies se o14A en o15A rugbyspanne het Die Anker van Brakpan oortuigend geklop.
-
Gimmies en Volkies hou Potch se naam hoog by SA Skole Netbalkampioenskappe
SportGimmies eindig 11de algeheel en Volkies 12de algeheel in die land.
-
Virsekerbeker kwartfinale hierdie Saterdag
SportGimmies se o14A- en o15A-spanne speel in twee tuiswedstryde op die Mooivalleisportgronde
-
Gimmies speel gasheer vir Noordvaal Seunshokkietoernooie in Potch
SportDie o14's speel op die Gimmie Astro, terwyl die o16's en o19's by die NWU Astro in aksie sal wees.
-
Dragons all-rounder shows his talent with superb century for Leicestershire
SportRuan de Swardt hit a career-best 126 off 116 balls in a recent One-Day Cup match against Lancashire on Sunday,…
-
Saints pave the way to excellence with new Futsal courts
SportThese futsal courts will provide an opportunity for learners to play soccer and netball on a smaller court to sharpen…











