Sport
-
NWU se Comrades-helde vir uitnemendheid beloon
SportTer erkenning van hulle prestasies het Dijana R120 000 en Broodryk R80 000 van die NWU ontvang.
-
Volkies se o.15A krieketspan is aan die brand
SportVolkies het teen Hoërskool Lichtenburg se o.15A's kragte gemeet en hulle met 280 lopies oorrompel.
-
Potch atlete maak stem dik by ACNW Landloopkampioenskappe
SportBy die laerskole is Janco Proctor – 0.9 (Laerskool Baillie Park) en Christiaan Liebenberg - 0.10 (Laerskool Mooirivier) albei wenners.
-
Drie titels vir Buiteklub Tennis se klubkampioen
SportLenthea Kamffer is as die dames enkelspel, dames dubbelspel en gemengde spel kampioen gekroon.
-
Caputter jou Yster!
SportCaput het hulle Koshuisliga-titel wat hulle in 2019 verower het, gisteraand (7 September) verdedig.
-
NWU karate uitblinker verteenwoordig SA by Statebond Karatekampioenskappe
SportDie 19-jarige NWU karate uitblinker, Charmari Steyn, gaan vanaf 7-11 September aan die Statebond Karatekampioenskappe in Birmingham, Engeland deelneem. Hierdie…
-
Baillies bergfietsryers blink uit by Volkies se NW kampioenskappe
SportBy die sprogs seuns (11-12 jaar) is Henri Jonker van Baillie Park eerste in 28:57. Joshua Botha (Baillies) is derde…
-
Rugbyklubs wil geskiedenis maak
SportPotch Dorp en Klerksdorp Rugbyklub wil op 8 Oktober vanjaar geskiedenis maak, deur drie junior klubwedstryde aan te bied.
-
Dramatiese wen vir Luiperds plattelandspan
SportDie Luiperds het 46 - 41 gewen dit nadat hulle op 'n stadium, 41 -31 agter was.
-
Hartverskeurende oomblikke tydens Koshuisrugby halfeindstryde
SportPatria en Caput gaan mekaar Woensdag (7 September) om 21:00 op die Fanie du Toit sportgronde in die eindstryd van…
-
Volkies se talentvolle ruiters skitter by SA Kampioenskappe
SportCaelee Johnstone en Angelina Pretorius het puik prestasies op hulle perde behaal.
-
Gimmies se tweede krieketspan moker 998 lopies in twee wedstryde
SportJames Wood (250*) en Caiden Seleka (158) help vir Gimmies na 'n reuse telling van 577/4 in 50 boulbeurte.










