Sport
-
Baillies Boogskiet vat eerste plek by interskole kompetisie
SportDie totale telling van die top 12 skuts was 3138 uit 3600.
-
Top 10 vir Gimmies se eerste netbalspan by SA’s
SportGimmies eindig algeheel agtste nadat hulle in die uitspeelrondtes teen Paarl Gimnasium, Helpmekaar-kollege en Hoërskool Rustenburg vasgeval het.
-
Emmies se eerste krieketspan tweede by Superreeks
SportTydens die superreeks kom Emmies se eerste span teen top skole van Gauteng te staan en eindig algeheel tweede.
-
Baillie Park bergfietsryer behaal eerste plek by SA’s in Pietermaritzburg
SportLaerskool Baillie Park se bobaas bergfietsryer, Henrey Jacobs, is die nuwe SA XCO (Cross-Country) bergfietskampioen in die Nipper-kategorie.
-
Potch tennisster wen eerste toernooi in Frankryk
SportDie plaaslike SA tennistalent, Jahnie van Zyl (14) wys haar vernuf op die kleibane van Blois, Frankryk met ‘n sege…
-
Liezel voeg nuwe pyl by haar atletiek-koker
Sport“Ek is baie opgewonde vir hierdie nuwe verspring-uitdaging wat wag en ek sien uit daarna om te begin voorberei vir…
-
Tweekamp-atleet vir internasionale kampioenskappe gekies
Sport"Dit is my regtig 'n groot hoogtepunt om gekies te kon word. As ek sou deelneem, sou ek in die…
-
Keimoes se koelkop-vleuel skitter in NWU-trui
SportDié vleuel doen wat alle drieëvrate doen. Hy trek sy ore plat, hou sy lyf vlakhaas en laat verdedigers lug…
-
NWU’s Rugby Institute remains provincial rugby factory
SportSix players of the NWU Eagles Varsity Cup winning squad have secured provincial contracts.
-
Volkies se vuurwarm hotklou slaan drie agtereenvolgende honderdtalle
SportHy het 421 lopies gemoker teen ‘n indrukwekkende kolfgemiddeld van 105 wat ‘n besonderse prestasie is.
-
Tokkies se o.13A krieketspan wys veggees
SportDie o.13’s eindig die toernooi op ‘n hoë noot met hul derde oorwinning in ‘n ry toe hul Laerskool Rustenburg…
-
Dorp speel vir trots diè naweek
SportDit was 'n moeilike jaar vir die verdedigende Neserbeker kampioene vanjaar.











