-
Xiaomi 17T officially launches in SA
The telephoto master arrives with Leica-powered storytelling capabilities
-
Opgradering van Bothastraat-rioolpompstasie beloof langtermyn-oplossing vir Potchefstroom
Die projek behels 'n totale opgradering van die pompstasie, wat volgens haar ongeveer 80% van Potchefstroom se riool ontvang.
-
Potch trio haal Luiperds Cravenweekspan
De Wet Grobler (Gimmies), Nic Dreyer (Gimmies) en AB Brink (Volkies) gaan aan die gesogte o18 Cravenweek deelneem.
-
Mooirivier Prestigetoernooi lewer puik hokkie
Tokkies, Baillies en Central het aan hierdie toernooi deelgeneem en puik uitslae behaal.
-
Volkies se hokkiedogters verower brons in Noordwes
Volkies se eerste dogtershokkiespan het onder leiding van Jarryd Hammond en Liezel Viljoen, goeie uitslae beleef.
-
Cable theft plagues Ventersdorp residents
Electricity has since been restored.
-
Gimmies steeds boaan Virseker Noordvaalbeker punteleer
Al het Gimmies boaan die Bowl-Wes punteleer geëindig moet hul steeds oorkruiswedstryde weg teen Merensky in Tzaneen gaan speel.
-
Koel week lê vir Potchefstroom voor
Dit sal meeste van die week sonnig wees.
-
Gimmie oorlede na dapper stryd teen kanker
Medelye vanuit verskillende oorde het op sosiale media verskyn nadat Christie Moolman, haar laaste asem uitgeblaas het.
-
Stormwater drain collapse forces temporary closure of key Potchefstroom intersection
Municipal spokesperson, Jeanette Tshite, said an investigation by the municipality's Roads and Stormwater Team confirmed that immediate intervention was required.
-
N12 closed as protest action disrupts traffic between Potchefstroom and Klerksdorp
Motorists are urged to exercise caution when approaching the area.
-
Paws Haven appeals for support to get rescue bakkie on the road
The vehicle would enable the team to reach animals in distress more quickly, transport rescued animals safely, serve rural and…











