SportSport
Noordwesgroepe vir Coke Nasionale krieketweek aangekondig
Die Noordwes Krieketunie het onlangs hulle o.15-, o.17- en o.19 spanne vir die jaarlikse Coke-week aangekondig. ‘n Klomp krieketsterre van Volkskool Potchefstroom en Potchefstroom Gimnasium gaan Noordwes by dié toernooi verteenwoordig. Die beste spelers in elke provinsie neem hier deel en dié toernooi bied hulle dus die ideale geleentheid om naam te maak. …
Die Noordwes Krieketunie het onlangs hulle o.15-, o.17- en o.19 spanne vir die jaarlikse Coke-week aangekondig.

‘n Klomp krieketsterre van Volkskool Potchefstroom en Potchefstroom Gimnasium gaan Noordwes by dié toernooi verteenwoordig.



Die beste spelers in elke provinsie neem hier deel en dié toernooi bied hulle dus die ideale geleentheid om naam te maak. Dit vind vanaf 10 tot 14 Desember in Oos-Londen plaas.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



