SportSport
Gimmies is eerste North West Gold Interhoër wenners
In ‘n taai driehoekige stryd tussen Potchefstroom Gimnasium, Hoërskool Klerksdorp en Hoërskool Rustenburg het Gimmies as die wenners in gister se Noordwes Interhoër koning gekraai. Dit was tot op die aflosse nog ‘n kop aan kop kragmeting en Gimmies se vertoning in hierdie laaste span-item het hulle koppe deurgetrek. Hoër Volkskool Potchefstroom het die geesbeker …

In ‘n taai driehoekige stryd tussen Potchefstroom Gimnasium, Hoërskool Klerksdorp en Hoërskool Rustenburg het Gimmies as die wenners in gister se Noordwes Interhoër koning gekraai.
Dit was tot op die aflosse nog ‘n kop aan kop kragmeting en Gimmies se vertoning in hierdie laaste span-item het hulle koppe deurgetrek.
Hoër Volkskool Potchefstroom het die geesbeker met hulle Volkieland-tema en onblusbare gees gewen.
Lees meer oor hierdie byeenkoms in komende week (Donderdag, 22 Februarie) se Potchefstroom Herald.
Foto’s: Wouter Pienaar


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!























