SportSport
Gimmies se eerste krieketspan wen weer in Finsbury
Gimmies se eerste krieketspan het die afgelope naweek teen Pietersburg op laasgenoemde se tuisveld in die Finsburyreeks krieket gespeel. Gimmies wen die wedstryd baie gemaklik met 6 paaltjies. Pietersburg is vir 167 uitgeboul met Marco Jansen wat 3 paaltjies geneem het. Duan Jansen en Ronald Hendricks het elk 2 paaltjies geneem. Met die kolf het …

Gimmies se eerste krieketspan het die afgelope naweek teen Pietersburg op laasgenoemde se tuisveld in die Finsburyreeks krieket gespeel. Gimmies wen die wedstryd baie gemaklik met 6 paaltjies.
Pietersburg is vir 167 uitgeboul met Marco Jansen wat 3 paaltjies geneem het.
Duan Jansen en Ronald Hendricks het elk 2 paaltjies geneem. Met die kolf het Marco Jansen 47 lopies aangeteken, Ricus Swart 43 lopies en Robert Cameron 41 lopies. Die o.15’s het met 50 lopies verloor, ook teen Pietersburg.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



