
Die Ventersdorp Perdryklub het drie ruiters wat Noordwes by die SA Kampioenskappe in Parys in Oktober 2022 gaan verteenwoordig.
Hulle is Danielle Otto, Bernice Blaser en Ruan du Plessis. Danielle en Bernice gaan vlak 4 (hoogste vlak) verteenwoordig en Ruan as ‘n vlak 3-ruiter.
Die afgelope naweek verwerf hierdie ruiters ook top uitslae in Parys:
Danielle Otto met Chester verwerf ‘n 2de plek in vlak 3.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




