Die oud-Volkie, Christopher de Freitas, wat in 2020 by Volkskool gematrikuleer het, het op Maandag, 14 Augustus sy eersterangse eendagdebuut (List-A) in Ierland vir Leinster Lightning gemaak.
Hierdie kranige veelsydige speler het op skoolvlak uitgeblink en nou hou hy aan om naam op die krieketveld te maak.
De Freitas het op nommer 3 gekolf en 50 lopies van 65 balle geslaan.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



